Covid-19 stop nie medisyne aflewerings nie
Medipost-apteek en MediLogstics Mediavrystelling Covid-19 stop nie medisyne aflewerings nie Medisyne, veral chroniese medisyne, is ‘n reddingsboei vir ‘n beduidende deel van die Suid-Afrikaansebevolking. Die Covid-19-uitbraak het pertinente vrae laat ontstaan oor diegene wat sosiale distansiëringtoepas, en hoe hulle kan voortgaan om toegang tot hul medisyne te verkry terwyl hulle onnodige kontakmet ander mense vermy. …